1887

n Die Kerkblad - Die gawe van tale ... 'n persoonlike ondervinding in Pinkstergeledere

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wanneer iemand van "die gawe van tale" praat, roep dit onmiddellik die Pinkstergeloof by 'n mens op. Die Pinkstergeloof vind deesdae oor die hele wêreld by baie mense, veral die jeug, groot aanklank. In die eerste van drie artikels laat die skrywer hom uit oor die algemene gevoel wat daar by Gereformeerdes jeens hierdie geloofsgroep bestaan. Hy beskryf verder hoe hyself met hierdie geloofsgroep in aanraking gekom het en hoe dit deel van sy lewe geword het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3156/EJC56081
2003-10-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error