1887

n Die Kerkblad - Het sy 'n kans? - geweld teen vroue

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Geweld teen vroue verwys na fisiese sowel as emosionele geweld. Fisiese geweld se omskrywing is baie wyd, maar kom daarop neer dat dit ten doel het om fisiese pyn te veroorsaak, wat van 'n klap tot ernstige beserings, en selfs moord kan insluit. Emosionele geweld is nie fisies waarneembaar nie, maar die skade wat dit berokken, is soms erger as fisiese geweld. Hierdie vorm van geweld sluit isolasie, psigiese afbreking, ontwikkeling van vrees, skuldgevoelens en nog vele meer, in. Dit is ironies dat vroue tydens onderhoude baie van die genoemde optredes nie as geweld beskou nie. 'n Mens kry selfs die indruk dat hulle dit as aanvaarbaar en selfs as 'n normale deel van die huwelik beskou.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3156/EJC56083
2003-10-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error