1887

n Die Kerkblad - Die Hervorming ... herontdekking van die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit is uit die geskiedenis van die Hervorming baie duidelik hoe sentraal die Bybel vir Luther en Calvyn was. Luther het hom reeds vóór 1517 intensief met die ondersoek van die Bybel besig gehou. In 1515 was hy in besonder besig met die brief aan die Romeine en het hy ook klas gegee daaroor. Sy bevrydende insig dat ons nie deur ons verdienste gered word nie, maar uit vrye guns alleen, is gebore uit sy omgang met die Woord. Hoe belangrik hy die Bybel geag het, ook vir die gewone gelowige, blyk uit die feit dat hy die hele Bybel in Duits vertaal het. Ook Calvyn het hom onvermoeid met die Bybel besig gehou. Hy het (ook op weeksdae!) daaruit gepreek en hy het oor byna al die boeke van die Bybel 'n verklaring geskryf.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3156/EJC56088
2003-10-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error