1887

n Die Kerkblad - Eenheid van die Teologie as wetenskap

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika het dwarsdeur die geskiedenis groot erns gemaak met die suiwer leer van die Bybel. Rondom die "herstigting" van die GKSA in 1859 was dit juis die leerstellige sake (en nie praktiese of politieke of ander sake nie) wat deurslaggewend was. In die Bybel word hierdie suiwer leer ook genoem die "gesonde" leer (vgl. 1 Tim. 1:10; 2 Tim. 4:3; Titus 2:1; dit is opmerklik dat Paulus die belangrikheid van hierdie "gesonde" leer juis op die harte van die twee jong dominees, Timoteus en Titus, druk). Hoe belangrik hierdie saak is, blyk ook daaruit dat die Bybel dit gelykstel met die ware of "gesonde" geloof. Calvyn verwys in hierdie verband na 1 Timoteus 3:9; 4:1, 6; 2 Timoteus 2:16; Titus 1:13; 2:2. Waar daar van die gesonde leer afgewyk word, kan daar nie meer sprake wees van 'n "gesonde" geloof nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3156/EJC56091
2003-10-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error