1887

n Die Kerkblad - Ek en jy , en GOD, oor TRAUMA wat maak ons daarmee? : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die meeste mense het al 'n ingrypende gebeurtenis beleef. Jy word daardeur só tot stilstand geruk dat jy nie normaal met jou lewe kan aangaan sonder om eers daarby stil te staan om dit te verwerk nie. Trauma kan beskryf word as die gevolge wat 'n mens beleef na 'n ingrypende gebeurtenis in sy lewe. Trauma is die wonde wat daardeur veroorsaak is. Trauma lê op 'n fisieke en 'n emosionele vlak, en in die verwerking van die ingrypende gebeurtenis werk dit ook deur na die geestelike- of geloofsvlak. Trauma kom onder andere voor by kinders wat gemolesteer word of is, by geliefdes wat agterbly na 'n selfmoord of gesinsmoord, by vroue wat 'n aborsie ondergaan of 'n miskraam beleef het, en by slagoffers van 'n kaping, roof, verkragting, afdanking, of owerspel.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3156/EJC56092
2003-10-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error