1887

n Die Kerkblad - Redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op 31 Oktober, of die naaste Sondag daaraan, herdenk reformatoriese kerke wêreldwyd die groot gebeurtenis van die sestiende-eeuse Reformasie. Op daardie dag in 1517 het Maarten Luther sy 95 stellings aan die deur van die slotkerk in Wittenberg vasgespyker, waarmee 'n beweging begin is wat spoedig oor die hele Wes-Europa sou versprei en as die Reformasie of Hervorming bekend sou staan. Hoewel Gereformeerde kerke in die geheel meer aansluiting vind by die werk van Johannes Calvyn, is daar tog ook groot waardering vir die belangrike werk wat Luther gedoen het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3156/EJC56096
2003-10-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error