1887

n Die Kerkblad - Gelykheid in die Skrif en gelykheid in die Grondwet

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die debat oor die plek van die vrou in die kerk kom die konsep van gelykheid ter sprake. Die vraag is: Word die gelykheid van die vrou aangetas wanneer sy nie in die besondere ampte kan dien nie? Die bedoeling van hierdie artikel deur is nie om finale antwoorde te gee op die vraagstuk van die vrou in die amp nie, maar wel om die grondliggende vraag aan te spreek, naamlik: Waarop dui die Bybelse konsep van gelykheid presies en hoe verskil dit van die algemeen aanvaarde beskouing van gelykheid in die Suid-Afrikaanse samelewing? Om hierdie vraag te beantwoord, sal 'n vergelyking getref word tussen die etiese inhoud wat die Konstitusionele Hof tans aan die grondwetlike waarde van gelykheid gee, en die Bybelse konsep van gelykheid.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3157/EJC56117
2003-11-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error