1887

n Die Kerkblad - Die gawe van tale ... 'n persoonlike ondervinding in Pinkstergeledere

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ek het toe by die Pinkstergroep in Pretoria, waar ek my op daardie stadium bevind het, vir 'n doopsessie gegaan. Die grootdoopsessie vind tydens 'n aanddiens plaas - voor in die kerk, voor al die mense. Jy klim saam met jou geestelike leier in so 'n groterige bad water. My geestelike leier op daardie stadium was ongeveer twee jaar jónger as ek. Elke dopeling word dan heeltemal onder die water gedruk en as hy opkom, klap die kerk vir hom hande, en hy kry 'n geleentheid om daar, waar hy papnat, met sy wit doopgewaad in die water staan, 'n paar woorde aangaande sy geestelike groei en "dit wat die Here in sy lewe gedoen het", te sê - hy moet net oppas dat die mikrofoon nie in die water beland nie!

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3157/EJC56119
2003-11-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error