1887

n Die Kerkblad - Nuwe aanpak vir katkisasiehandleidings

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

By al die positiewe kommentaar oor die huidige katkisasiehandleidings vir die Gereformeerde Kerke was daar een leemte wat duidelik na vore getree het - die kinders kry nie 'n geheeloorsig oor die openbaringsgeskiedenis nie. Die Deputate Katkisasie het indringend oor hierdie aspek besin. Die resultaat was dat die openbaringsgeskiedenis wat tussen die verskillende lesse val en dus nie in daardie jaar behandel is nie, nou opgesom is en as 'n oorgang tussen lesse ingevoeg word. Graad 1 tot 6 is hierby betrokke.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3157/EJC56120
2003-11-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error