1887

n Die Kerkblad - Wees bly oor beproewings! : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Christen se lewe is nie altyd maanskyn en rose nie. Elkeen van ons kan daarvan getuig, of ons nou oud of jonk is. Ons lewenspaaie bereik immers baie hoogtes, maar tog ook met tye baie dieptes. Die een moment is ons op die kruin van ons lewensberg en die volgende moment is ons in die vallei onder aan die voet van ons lewensberg. En dan kan dit gebeur dat ons vir 'n geruime tyd in hierdie vallei moet rondloop.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3157/EJC56130
2003-11-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error