1887

n Die Kerkblad - Het ons liturgie in uitgediende tradisies bly vassteek?

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons Here Jesus Christus se laaste opdrag aan die kerk voor sy hemelvaart is dat ons sy kerk moet bewaar en vermeerder (Hand. 1:8). Talle redes kan aangevoer word waarom die Gereformeerde Kerke nie in die opdrag slaag nie. Dalende geboortesyfers en ontvolking van landelike gebiede kan in 'n mindere of meerdere mate geldig wees. Kyk ons egter hoe groot die oesland is, staan ons steeds skuldig aan die opdrag van ons Here.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3158/EJC56147
2003-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error