1887

n Die Kerkblad - Die gawe van tale ... 'n persoonlike ondervinding in Pinkstergeledere

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wat moes dien om my verder as volwaardige Pinksterpastoor op te lei, maar my nog meer van hierdie geloofsgroep vervreem het, is dat ons studenteklas 'n taak oor die ontstaan van die Volle Evangeliekerk in Suid-Afrika moes uitwerk. Ek het uitgevind waar hierdie "doop met water en met die Heilige Gees en die spreek in tale" vandaan gekom het en waarom dit absoluut die kern van Pinkstergroepe se teologie vorm. Ek het verder tot die ontdekking gekom dat die bestaan van die Volle Evangeliekerk asook dié van die AGS verklaar kan word aan die hand van 'n reeks gebeurlikhede wat hulle aan die begin van die twintigste eeu in die VSA afgespeel het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3158/EJC56149
2003-12-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error