1887

n Die Kerkblad - Wat is die Gereformeerde Teologiese Vereniging?

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As jy in jou gedagtes 'n klomp Dopperdominees, teologiese professore en studente bymekaar gooi, dan het jy min of meer die lede van die GTV. Behalwe hierdie lede, kan lidmate wat nie teologiese opleiding ontvang het nie, ook aansoek doen om lidmaatskap. In die statute staan dat die doel van die GTV is om teologiese vraagstukke te bestudeer en om die Gereformeerde teologie te bevorder. Die klem het die afgelope jare egter al sterker begin val op toerusting van predikante.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3158/EJC56155
2003-12-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error