1887

n Die Kerkblad - Wat Paulus die meeste ontstel het : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die sendbriewe van Paulus aan verskeie gemeentes is deurstraal van die liefde en bewoënheid van die apostel. Sy brief aan die gemeente in Korinte in 54 na Christus is geen uitsondering nie. In 1 Korintiërs 4:15 skrywe hy dat hy in Christus Jesus hulle vader geword het deur die evangelie. In hoofstuk 4:14 spreek hy hierdie Christene aan as "my geliefde kinders".

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3158/EJC56157
2003-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error