1887

n Die Kerkblad - Fees van die lofsange : uit die Woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Godsopenbaring bring ons by die geboortelied van die Verlosser (Luk 2:14). Wanneer die engele by Christus se geboorte sing, gryp hulle in die geboortelied terug na die skeppingslied en die geboortelied word gesinkroniseer met die skeppingslied. Die tweede (geboortelied) sluit by die eerste (skeppingslied) aan, en die eerste (skeppingslied) loop uit op die tweede (geboortelied).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3158/EJC56162
2003-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error