- Home
- A-Z Publications
- Die Kerkblad
- Previous Issues
- Volume 106, Issue 3158, 2003
Die Kerkblad - Volume 106, Issue 3158, December 2003
Volumes & issues
-
Volume 120 (2018)
-
Volume 119 ([2017, 2018])
-
Volume 119 ([2017, 2018])
-
Volume 118 ([2017, 2015, 2016])
-
Volume 118 ([2017, 2015, 2016])
-
Volume 118 ([2017, 2015, 2016])
-
Volume 117 ([2014, 2015])
-
Volume 117 ([2014, 2015])
-
Volume 116 ([2014, 2013])
-
Volume 116 ([2014, 2013])
-
Volume 115 ([2012, 2013])
-
Volume 115 ([2012, 2013])
-
Volume 114 ([2011, 2012])
-
Volume 114 ([2011, 2012])
-
Volume 113 ([2011, 2010])
-
Volume 113 ([2011, 2010])
-
Volume 112 ([2009, 2010])
-
Volume 112 ([2009, 2010])
-
Volume 111 (2009)
-
Volume 110 ([2007, 2008])
-
Volume 110 ([2007, 2008])
-
Volume 109 ([2006, 2007])
-
Volume 109 ([2006, 2007])
-
Volume 108 ([2005, 2006])
-
Volume 108 ([2005, 2006])
-
Volume 107 ([2005, 2004])
-
Volume 107 ([2005, 2004])
-
Volume 106 ([2003, 2004])
-
Volume 106 ([2003, 2004])
-
Volume 105 ([2003, 2002])
-
Volume 105 ([2003, 2002])
Volume 106, Issue 3158, December 2003
-
Teologiese Skool : vestiging te Potchefstroom, 1904/5
Author Piet Van der SchyffSource: Die Kerkblad 106, pp 38 –40 (2003)More LessIn 'n vorige artikel is gehandel oor die omstandighede wat die verskuiwing van die Teologiese Skool, met sy Literariese Departement (die latere PU vir CHO) vanaf Burgersdorp in die Noord-Kaap na Potchefstroom ten grondslag gelê het. In hierdie bydrae bespreek prof. Piet van der Schyff kortliks die vestiging van hierdie tweeslagtige inrigting te Potchefstroom byna 100 jaar gelede.
-
Die PUK gaan verander ... maar sy geskiedenis staan vas!
Source: Die Kerkblad 106 (2003)More LessTwee besondere boeke, ryklik geïllustreer en in lekkerlees-styl, laat die kollig val op die PUK se geskiedenis, juis in die jaar waarin sulke drastiese veranderinge jeens sy struktuur en karakter deurgevoer is. Albei boeke is geskryf deur prof. Piet van der Schyff, bekende historikus wat 'n verbintenis van 40 jaar met dié inrigting het.
-
Strek uit na wat voor is
Author Dries Du PlooySource: Die Kerkblad 106, pp 42 –43 (2003)More LessNadat ek versoek is om by die afsluiting van die jaar se werksaamhede 'n oordenking te hou, het ek gewonder watter Skrifgedeelte die gepaste een sou wees - veral gedagtig aan die feit dat dit meer as 'n gewone afsluiting is. Dit is immers die afsluiting van 'n era.
-
Kuratoresitting November 2003
Author Callie OppermanSource: Die Kerkblad 106, pp 44 –45 (2003)More LessDie Kuratorium het met besondere waardering en dankbaarheid kennis geneem van die volume en gehalte dienswerk van die professore aan die TSP. Gedagtig daaraan dat die werk veeleisend is te midde van ook optredes in gemeentes asook by seminare en konferensies, ook in die buiteland, is die resultaat, soos gereflekteer in die senaatsrapport, merkwaardig.
-
25 jaar onder die Namibiese son. Okahandja vier fees.
Source: Die Kerkblad 106, pp 46 –47 (2003)More LessIn Suid-Afrika se warm buurstaat in die noorde ken ons verskeie dinge. Ons ken hitte, ons ken swaarkry, veral in droogtes soos die een wat ons nou ervaar, ons ken bekommernis.
-
Verheerlik God in julle liggame
Author Fanie CoetzeeSource: Die Kerkblad 106, pp 48 –49 (2003)More LessWat is jou siening van jou eie liggaam? Sien jy dit as die dop waarin jy hier op aarde lewe en wat met die ouderdom saam afgetakel word en dan uiteindelik as oorskot begrawe moet word?
-
Die laaste woord ... Oujaarsgedagtes
Source: Die Kerkblad 106 (2003)More LessDie laaste woord ... Oujaarsgedagtes