1887

n Die Kerkblad - Vaalwater se bedieningsdroogte is verby!

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Gereformeerde Kerk Vaalwater het ná 'n lang tydperk van bedieningsdroogte weer 'n voltydse leraar in sy midde. Ds. Albert Berg is saam met sy eggenote, Joanita, in die gemeente ontvang en op Saterdag 6 September 2003 in die amp bevestig. Die bevestiging is deur ds. Fenmo Berg, die broer van ds. Albert, waargeneem. Ds. Albert en Joanita is op 1 Desember 2001 getroud en sien met groot verwagting uit na die eersteling wat in Janruarie 2004 sy verskyning sal maak.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3159/EJC56168
2004-01-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error