1887

n Die Kerkblad - Kom laat ons Psalmsing tot eer van die Here! : gedagtes rondom Hervormingsondag

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

31 Oktober 1517 het verreikende betekenis as Luther sy 95 stellinge teen Wittenberg se kerkdeur publiseer - ook die kerklied is weer in die mond van die kerkvolk gelê. Daar is al in die kerkvergadering van 367 in Laodisea besluit dat niemand in die kerk mag sing nie, behalwe die kanonieke sangers. Op die stadium toe Luther na vore gekom het, het afgerigte kore met Gregoriaanse katedraalmusiek in Latyn gesing, terwyl die "leke" (die volksgemeente) moes toeluister.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3159/EJC56173
2004-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error