1887

n Die Kerkblad - Die 150-jarige omswerwinge van 'n familiebybel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Vroeg in Augustus 1983 bewonder ons as gesin die swaar ou Statebybel op my skoot. Uiteindelik het dit weer by die wettige nasate teruggekom! Op 9 Augustus skryf ek 'n briefie aan die heer H Marmelstein te Kotten in Nederland om hom te bedank vir sy aandeel dat dié kosbare besit weer terug is in Suid-Afrika. Terselfdertyd vra ek hom om asseblief te verduidelik hoe die Bybel in sy besit gekom het. Laat ek vertel hoe die verskillende stukke van die legkaart van sy geskiedenis uiteindelik in mekaar gepas het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3159/EJC56175
2004-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error