1887

n Die Kerkblad - Plaasaanvalle!!

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Gideon Botha vertel meer oor die berading van getraumatiseerde slagoffers Geweld het 'n endemiese komponent van die maatskaplike bestel in Suid- Afrika geword. Plaasaanvalle het so 'n gereelde gebeure geword dat mense dit dikwels nie eens opmerk wanneer hulle deur die koerante blaai nie. Die tragiese is dat dit werklik gebeur en met regte mense tussen ons, nie net name nie. 'n Onlangse studie het getoon dat die aktiewe kommersiële boere se getal sedert 1994 drasties afgeneem het van ± 65 000 boere tot sowat 42 000 in 2001.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3159/EJC56178
2004-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error