1887

n Die Kerkblad - Vrae oor die teologie binne die GKSA

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Soos in een van die hoofartikels in die Desemberuitgawe vermeld, het die redakteur die byeenkoms bygewoon wat deur die Vereniging vir Gereformeerde Lewenswandel op Saterdagoggend 25 Oktober 2003 in die kerkgebou van Die Gereformeerde Kerk Die Kandelaar gereël was. Hy het ná die byeenkoms ds. Hennie Momberg versoek om 'n saaklike weergawe van die gebeure vir publikasie in Die Kerkblad voor te berei, wat op hierdie en volgende bladsye verskyn. Lesers sal saamstem dat daar tydens die geleentheid woorde met verreikende konsekwensies gesê is wat vir talle lesers ontstellend sal wees.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3159/EJC56180
2004-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error