1887

n Die Kerkblad - Die kanker van korrupsie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die kanker van korrupsie Ds Edmund de Beer Korrupsie is 'n ekonomiese kanker wat elke Suid- Afrikaner raak - of jy daaraan meedoen of nie. Dit raak ons almal, want jaarliks verloor ons land byna R40 miljard aan korrupsie. Dit is amper R900 per persoon! En wie betaal die gelag vir die R4 miljard wat banke jaarliks aan korrupsie verloor? Hoeveel van die hoë mediesefondstariewe is die gevolg van die R2-3 miljard wat jaarliks uit hierdie fondse geswendel word?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3159/EJC56183
2004-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error