1887

n Die Kerkblad - 'n Christelike perspektief op sterrekunde, sterrewiggelary en die sterre voorspel!?

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op 27 Augustus 2003 was Mars die naaste aan die Aarde in iets soos 60 000 jaar. Etlike weke voor en na dié gebeurtenis was die planeet duidelik sigbaar in die oostelike hemelruim, waar dit as 'n helder, effe-rooi ster geskyn het. Met selfs 'n relatief-klein teleskoop kon 'n mens die ys op Mars se suidpool sien en met 'n groter teleskoop en vergrotings was donker vlekke op die planeet se oppervlak sigbaar.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3159/EJC56185
2004-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error