1887

n Die Kerkblad - Kersfees is verby ... wat nou?

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ds. Nico Ligthelm Kersfees is slegs een enkele dag van 'n hele jaar. Net een uit 365 dae ... slegs 24 uur van die 8 760 ure van die jaar. Maar die aanloop daartoe - die voorbereiding vir Kersfees - dit neem weke en selfs maande. En uiteindelik breek Kersfees aan. Maar gou ... binne 'n dag ... is alles verby. En nou? Vir die gekommersialiseerde wêreld is Kersfees verby. Wat die doel daarvan was en wat die betekenis daarvan is en wat die gevolge daarvan moet wees, gaan ongemerk en ongesiens verby.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3159/EJC56187
2004-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error