1887

n Die Kerkblad - Roeping is biografie! : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As daar één woord is wat in vlammende skrif in die harte van mense geskryf behoort te staan, is dit die woord roeping. Tans word meer dikwels vanmissie gepraat. "Roeping" sê egter méér. "Roeping" sê dat daar 'n roeper is en dat die roep beantwoord en verantwoord moet word. Die Christengelowige glo dat die almagtige God dié Roeper is. Die belangrikheid van die woord "roeping" is nie die spraakgebruik daarvan nie, maar dat vanuit die roepingsgedagte gelewe en gedoen word. Belangriker as dat roeping deel van ons woordeskat is, is dat dit deel van ons biografie is en moet wees!

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3159/EJC56189
2004-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error