1887

n Die Kerkblad - So lees ek dit ... maar toets dit alles, behou wat goed is - 1 Tessalonisense 5:21 : skrifstudie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Van hierdie teks het ek vir die eerste keer bewus geword toe ek 14 jaar oud was. Ek en 'n maat van ons kerk het vakansiewerk gedoen. Hy vertel toe wat hy in sy vrye tyd doen; dinge wat sy ouers verbied. Daarmee saam haal hy 1 Tessalonisense 5:21 aan. Groot was my verbasing dat daar 'n Bybelteks is wat ons toelaat om te eksperimenteer met dit wat verbode is, en dan uiteindelik die goeie te mag behou. Eers later het ek ontdek dat Paulus iets heel anders in gedagte gehad het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3159/EJC56190
2004-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error