1887

n Die Kerkblad - 1978 - finalejaars hou reünie

Volume 106, Issue 3160
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op Saterdag 17 Januarie 2004 het die 1978-finalejaars 'n reunie gehou in Potchefstroom met agt van die 12 teenwoordig. Van die 12 is agt nog in die bediening, naamlik di. Lourens Kruger, Peet Coetzee, Garrie Schutte, Eddie Tiemensma, Callie Opperman, Roelf Vorster, prof. Fika van Rensburg (almal op foto) en Gerrie Labuschagne. Laasgenoemde kon nie die reünie bywoon nie. Klaas Wyma (op foto), Coert van der Merwe, Thinus Boshoff en Ben Cloete was ook deel van die 1978-finalejaargroep. Ons beplan om as jaargroep 'n bekostigbare dagstukkieboek, gerig op senior lidmate, te skryf.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3160/EJC56203
2004-02-01
2017-06-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error