1887

n Die Kerkblad - Simeon en Anna ... geloofsmodelle vir vandag

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Simeon en Anna, twee gelowige Jode, tree saam na vore in die Skrifgedeelte waarin Jesus se besnydenis en doop, agt dae na sy geboorte, beskryf word; asook sy afsondering en die reiniging van Maria by die tempel in Jerusalem toe Hy 40 dae oud was (Luk 2:21-40). Lukas bied Simeon en Anna aan as die verpersoonliking van insig, geloofsvertroue, vreugde en danksegging. Elkeen van hulle het Maria, Josef en die kindjie Jesus geseën. Lukas gee nêrens 'n aanduiding dat Simeon en Anna aan mekaar verwant was óf selfs vriende was nie. Die Here het met elkeen van hulle afsonderlik gepraat, en hulle het Hom gehoorsaam. Dié godvresende kenmerk en diensbaarheid van hulle albei dien vir ons as voorbeeld vandag.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3160/EJC56211
2004-02-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error