1887

n Die Kerkblad - By die aandurf van 'n nuwe jaar ...

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Hierdie eerste weke van die nuwe jaar staan in die teken daarvan dat ons ons opnuut moet aangord om eerlik 'n dag se werk te doen. Dit word ons ten laste gelê dat daar gans te veel onder ons is wat al vergeet het hoe om met inspanning van alle kragte te werk. In baie lande word vandag gevra en met hartstog aangedring op korter werksure en hoër lone. In die vasgestelde aantal ure word daar nie altyd die beste arbeid waartoe ons in staat is, gelewer nie. Oral word verligting van arbeid gevra en daar word veelal toegegee.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3160/EJC56213
2004-02-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error