1887

n Die Kerkblad - Afrikaanse gemeente in Ierland gestig

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners wat in Ierland woon, kan deesdae 'n kerkdiens in hul moedertaal aanhoor. Dit is na die onlangse totstandkoming van die SA Gemeente Ierland. Sedert 16 November 2003 is die SA Gemeente Ierland (SAGI) amptelik onder toesig van die SA Gemeente London (SAGL) geplaas. Die bediening in Ierland sal aanvanklik in noue samewerking met Suidwyk - een van SAGL se drie wyke - plaasvind en wel onder die toesig van sy kerkraad, volgens een van die SAGL-leraars, dr. Ockie Raubenheimer.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3160/EJC56216
2004-02-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error