1887

n Die Kerkblad - Die GKSA vandag ... missiologiese uitdagings in die 21ste eeu

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar kan geen groter oorsaak van hartseer in ons generasie wees as die klaaglike feit dat "die kerk sy ywer vir die sending verloor" het nie. Die gereformeerde gemeenskap het meeste van die impak wat dit op die wêreld gehad het in ander tye as die Reformasie, verloor. Dit blyk dat ons erfgename is van 'n groot geestelike erfskat, die Calvinisme, maar ons weet nie wat om daarmee te doen nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3160/EJC56218
2004-02-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error