
Full text loading...
Seker nog nooit in die geskiedenis van die GKSA was sy taak so belangrik om ware hoop aan ontredderde mense te verkondig as juis vandag nie. Die wêreld is soekend na ware hoop. Die Here gee ons die opdrag om "ter enige tyd gereed te wees om te kan getuig oor die hoop wat in ons is".
Article metrics loading...