
Full text loading...
Vra mens vandag aan 'n Gereformeerde lidmaat hoe hy/sy gered word, behoort jy meesal die goeie antwoord te kry: Deur geloof alleen. Hierdie Skrifwaarheid is deel van ons belydenis sedert die Reformasie: Sola fide. Slegs deur die geloof in Jesus Christus word ons van ons sondes bevry en voor God vrygespreek van al ons skuld.
Article metrics loading...