1887

n Die Kerkblad - Die redakteur gesels met ... dr. Theuns Eloff

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Theuns Eloff is in 1955 in die Transvaalse dorp Potchefstroom gebore. Hy het in 1974 'n graad in die Regte en in 1980 'n baccalaureusgraad in Teologie (cum laude) aan die Potchefstroomse Universiteit verwerf. Hy was aktief by studentepolitiek betrokke en het vir drie jaar as voorsitter van die Studenteraad gedien, asook as voorsitter van die nasionale liggaam van Afrikaanse studente in 1979. Hy was 'n mede-opsteller van die bekende Koinonia-verklaring en 'n stigterslid van die nie-rassige politieke studenteorganisasie POLSTU. Hy het ook as senter vir die rugbyspanne van die Potchefstroomse Universiteit en van Wes-Transvaal uitgedraf.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3160/EJC56223
2004-02-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error