1887

n Die Kerkblad - Feesdag ... of biddag? : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die regering stel vir vanjaar 'n uitgebreide fees van "Tien Jaar van Demokrasie in Suid-Afrika" teen R80 miljoen in die vooruitsig. Carl Niehaus is die regering se projekleier. In 'n uitgebreide radio-onderhoud op RSG het Niehaus ook die doelwit van nasionale eenheid entoesiasties beklemtoon, maar op 'n luisteraar se vraag watter instansies en groepe op die reëlingskomitee verteenwoordig word, het sy antwoord vaag geword en tussen ander relevante besonderhede verdwyn.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3160/EJC56225
2004-02-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error