1887

n Die Kerkblad - 11 Februarie : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die dag en datum van 31 Oktober 1517 is welbekend in die Protestants-gereformeerde tradisie. Dit is die dag waarop Maarten Luther sy beroemde 95 stellings teen die deur van die slotkerk in Wittenberg vasgespyker het en so (onbewus) die groot Reformasie van die sestiende eeu ingelui het. Op die Sondag naaste aan 31 Oktober word gewoonlik in preek en lied besondere aandag aan hierdie groot gebeurtenis gewy en word die Here gedank dat Hy die lig van die evangelie van vrye genade weer deur die donker wolke van kerklike hiërargie en verstokte tradisionalisme laat deur deurbreek het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3160/EJC56228
2004-02-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error