1887

n Die Kerkblad - Miljoene Bybels nog nodig in Suid-Afrika

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Negentien miljoen Bybels word nog in Suid-Afrika benodig. Ds. Gerrit Kritzinger, die uitvoerende hoof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika, het hierdie bevinding van 'n onlangse Markinoropname onlangs tydens die Genootskap se jaarvergadering bekendgemaak. Hierdie syfer kan effens verskil, aangesien die totale getal huishoudings in Suid-Afrika ook mense van ander gelowe insluit. Ongeveer 80% van die byna 45 miljoen mense in die land is Christene.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3161/EJC56239
2004-03-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error