1887

n Die Kerkblad - Die Psalms : 'n strydpunt? : hoofartikel

Volume 106, Issue 3161
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Hoe is dit tog moontlik, sou 'n mens wou vra, dat 'n boek soos die Psalms, wat deur al die eeue vir die kerk van die Here 'n boek van troos was, skielik in die een en twintigste eeu in Suid-Afrika 'n boek van twis geword het? Ek dink in hierdie verband aan die pragtige brief wat die kerkvader Atanasius (295-373) van Alexandrië aan 'n vriend Marcellinus geskryf het en waarin hy 'n lofrede oor die inhoud van Psalms aanhef.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3161/EJC56262
2004-03-01
2017-02-28

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error