1887

n Die Kerkblad - Tipiese stappe in die proses van preekmaak : van die Teologiese Skool

Volume 107, Issue 3162
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Redaksiekommissie het dit goed gedink om 'n reeks artikels deur professore van die Teologiese Skool te laat skryf oor die roeping van die TSP om studente wat hulle tot die bediening geroepe voel, toe te rus vir hulle taak as predikante. Die Redaksie het prof. Fika J van Rensburg gevra om dit doen ten opsigte van een onderdeel van hierdie toerusting, naamlik die toerusting aan voornemende predikante om die Nuwe Testament verantwoordelik te verklaar en toe te pas. In 'n vorige artikel (p. 13 -14) vertel hy van die inhoud van die vak Nuwe Testament. In hierdie artikel skryf hy oor die tipiese stappe wat die student aanleer om 'n paragraaf in die Bybel te verklaar met die oog op preekmaak.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3162/EJC56277
2004-04-01
2017-05-27

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error