1887

n Die Kerkblad - Wanneer is dit Paasfees?

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Paasfees is die Christelike kerkfees waartydens die opstanding van Jesus op Paassondag gevier word. Die instelling van die pasga, wat saamval met die paasfees, vind ons in Eksodus 12, waar die Here vir Moses sê: Hierdie maand moet vir julle die begin van die maande wees, dit moet vir julle die eerste van die maande van die jaar wees. Die Bybel skryf die slag van 'n lam voor op die 14de van daardie eerste maand, dit wil sê by die volmaan, omdat die maand Abib, die sogenaamde lentemaand, later Nisan genoem, met nuwemaan begin.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3162/EJC56279
2004-04-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error