1887

n Die Kerkblad - Eduard Böhl se Christologie is 'n rigtingwyser vir vandag

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit was verlede jaar wat ek dit by die statige, grys Europese professor ontvang het, 'n meer as honderd jaar-oue eksemplaar van Eduard Böhl se Nederlandse vertaling van sy Duitse boek, (1882, Wenen, Oostenryk). Een van daardie boeke wat jy nie kan neersit nie. Só aktueel asof dit vir vandag gekryf is. En toe uit die bloute, 'n maand of wat gelede, die volgende verrassing in die e-pos: "Böhl se boek gaan weer heruitgegee word!" Min teologiese boeke oorleef hulle eie tyd. Böhl se "Christologie van die Ou Testament" is dus een só 'n boek.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3162/EJC56280
2004-04-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error