1887

n Die Kerkblad - Christus in die Ou Testament - 2

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op bladsy 15 en verder van hierdie uitgawe van is die eerste artikel van prof. Paul Krüger geplaas oor die belangrike saak van Christus in die Ou Testament. Die saak staan in die sentrum van die debat oor die eenheid van die Bybel, wat die afgelope tyd in die openbare pers gevoer word. Indien die Bybel 'n weergawe van mense se idees oor God is, kan die Ou Testament nie van Christus getuig nie. Die wyse waarop die Ou Testament na Christus verwys kom ook na vore in die bespreking oor die nuwe Psalmomdigting. In hierdie artikel brei hy verder daarop uit.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3162/EJC56282
2004-04-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error