1887

n Die Kerkblad - Christus en die politiek

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Toe Christus na die hemel opgevaar het, het hy sy koningskap aangekondig met dié woorde: "Aan My is gegee alle mag in die hemel en op die aarde" (Matt 28:18). Wat beteken hierdie uitspraak in politieke sin? Dit beteken dat die koningskap van Christus nie slegs in 'n geestelike sin verstaan moet word asof dit slegs betrekking het op die terrein van geloof en godsdiens nie. Nee, sy koningskap word aangekondig oor alle lewensterreine en in al die handelinge van die mens moet hierdie koningskap bely, eerbiedig en in 'n sigbare lewenstyl omskep word. Ons lewe in diens van Christus en daardie diens moet in die hele lewe verwerklik word. Kuyper het die treffende uitspraak gemaak: "Daar is geen duim breed van die wêreld waarvan Chrustus nie sê: 'Dit is myne' nie!" Daarom het hy hom so beywer vir Christelike wetenskap en vir die aktivering van verskeie Christelike samelewingsverbande.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3162/EJC56283
2004-04-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error