1887

n Die Kerkblad - Christusbelydenis in die kerklied

Volume 107, Issue 3162
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die vraag oor hoe Christus in die kerklied bely word, is besonder aktueel. In kritiese kringe word dikwels beweer dat Jesus van Nasaret bloot 'n mens was. Die feit dat die kerk Hom as Verlosser bely, word as 'n verdigsel van sy vroeë dissipels afgemaak en sou spruit uit 'n primitiewe en mitologiese wêreldbeeld. Om Christus vandag nog in 'n lied te bely, is volgens dié kritiese standpunt naïef en onaanvaarbaar (die Christus-vraagstuk word elders in hierdie uitgawe in meer besonderhede bespreek).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3162/EJC56284
2004-04-01
2017-04-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error