1887

n Die Kerkblad - Preek net Christus - en Hom alleen!

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As 'n mens die opskrif van hierdie artikel oordink, dan klink dit in orde en goed gereformeerd. Staan Christus immers nie in die sentrum van die Bybel nie? Is die grootste gebeure van alle tye - die koms, sterwe, opstanding en hemelvaart van Christus - dan nie die kern van die hele Bybel nie? Is om so te preek - net Christus en Hom alleen - Christosentriese prediking, of hoe moet ons dit dan verstaan? Daarby kom nog ander vrae vir prediker en hoorder, vrae soos: Hoe preek 'n prediker dan Christus en Hom alleen, uit byvoorbeeld die historiese gedeeltes van die Ou Testament? En hoe kan ek as lidmaat Christusprediking dan beoordeel?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3162/EJC56285
2004-04-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error