1887

n Die Kerkblad - Christus-prediking vir Afrika

Volume 107, Issue 3162
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit het teenswoordig by Afrikateoloë die mode geword om Christus te probeer afrikaniseer om Hom só vir die mense van Afrika aanvaarbaar te maak. Hulle doen dit deur Hom in die tradsionele Afrikagodsdiens te probeer invoeg. Hy sou dan die groot Voorvadergees wees wat tussen die ander geeste op sy eie plek vereer moet word. Ongelukkig word in dié proses die Bybelse beeld van Christus vervals en verheidens. Daar bly van die Christus van die Bybel min of niks oor.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3162/EJC56286
2004-04-01
2017-07-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error