1887

n Die Kerkblad - Christus in die Ou Testament

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Belangrike vraag in die Christologie is hoe Christus in die Ou Testament na vore kom, aangesien die Ou Testament nie uitdruklik, by name, na Hom verwys nie. Die vraag kom na vore in die debat oor die eenheid van die Bybel wat die afgelope tyd in die openbare pers gevoer word. Indien die Bybel 'n weergawe van mense se idees oor God is, kan die Ou Testament nie van Christus getuig nie. Die wyse waarop die Ou Testament na Christus verwys, kom ook na vore in die debat oor die nuwe Psalmomdigting.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3162/EJC56290
2004-04-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error