
Full text loading...
Louis Stephanus Kruger het in 1942 aan die Hoërskool Hoogenhout te Bethal gematrikuleer, en hy proponeer in 1950 met lof. Hy het aanvanklik drie beroepe ontvang. Die beroep na Groblersdal (voordat Marble Hall afgestig het) in kombinasie met Stoffberg en Belfast as konsulentsgemeente word aanvaar. Sy eerste dopeling in Groblersdal is die huidige prof. GJC Jordaan.
Article metrics loading...