1887

n Die Kerkblad - Jesus sing : skrifstudie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die predikende, die wonderdoende, ook die biddende Jesus is by ons goed bekend. Maar die singende Jesus - rys Hy wel duidelik in ons voorstelling op? Nietemin word by die lydensbegin in Jerusalem uitdruklik vermeld dat Jesus gesing het. Ons moet ons dan ook van hierdie feit rekenskap gee. In ons gees moet ons die gebeurtenisse in die Paassaal aanskou, met die verhewe slot: die singende Jesus in die kring van sy singende dissipels.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3162/EJC56293
2004-04-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error