1887

n Die Kerkblad - Help met stryd teen MIV / vigs! : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Gereformeerde Kerk Duineveld is tans besig met 'n projek om soveel mense as moontlik vir twee weke op te lei hoe om die MIV/Vigspandemie te hanteer en te voorkom. Ons primêre fokus is tans om te voorkom dat meer mense geïnfekteer word, en om hulle in te lig hoe om positief te leef wanneer jy MIV-positief is. Daarom bied ons werkswinkels oor twee weke aan waarin ons die mense oplei om hulle volle potensiaal as Godgeskape mense te bereik.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3163/EJC56305
2004-05-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error